Ek het my hart gegee
Meer as my siel, meer as my gees
Ek het mense se seer herleef
Trane van smart gevlek op my hemp.
Gebroke hande wat hang aan ‘n kruis
Verstaan jou seer en jou gebrokenheid
Hy’s al wat jou gees kan,
genees van al jou seer.
Hy’s al wat jou gees kan,
genees van al jou seer.
Daar’s n troon in jou gees
Wie of wat daarop sit is wat jou lewe heers
Is dit liefde of is dit vrees?
Is dit jou verlede se leuns wat jou lewe beheer?
Dis die Vader se liefde waarna jy soek.
As die son jou brand is die antwoord n H0ed.
Hy’s al wat jou gees kan,
genees van al jou seer.
Hy’s al wat jou gees kan,
genees van al jou seer.
Instrumental
Hy’s al wat jou gees kan,
genees van al jou seer. x2