Dis lig maar dit voel donker
My kop heel deurmekaar
Ons hou vas aan die oomblik
Ons voel ons is nog daar
Ek voel soms so verlore
Sal ons weer vrede vind
Ek hoor jou deur die skare
Ek voel jou in die wind
En soos die son sak
Is daar ander wat
Alleen le
Ons sit saam en praat
Oor seerkry en haat
En wat ons wil he
Want ons is ‘n groep eensame harte
Opsoek na liefde
Ons mis daai vreugde
Die dae is sonder trane
Op ons gesigte
Ons mis daai vreugde
Opsoek na liefde
Opsoek na liefde
Ek wandel deur die woude
Gedagtes van mekaar
Is alles nou in vlamme
Wat was is dood verklaar
Daars altyd wanpersepsies
Want mense dink hul weet
Wat tussen ons gebeur het
Maar ek sal nooit vergeet
Verby middernag
Is daar ander wat
Nog seer het
Ons praat met mekaar
Oor seerkry en haat
Ons wil meer he
Want ons is ‘n groep eensame harte
Opsoek na liefde
Ons mis daai vreugde
Die dae is sonder trane
Op ons gesigte
Ons mis daai vreugde
Opsoek na liefde
Opsoek na liefde
Ons mis daai vreugde
Opsoek na liefde
Woho x3
Opsoek na liefde
Want ons is ‘n groep eensame harte
Opsoek na liefde
Ons mis daai vreugde
Die dae is sonder trane
Op ons gesigte
Ons mis daai vreugde
Opsoek na liefde
Woho x3
Opsoek na liefde
Woho x3
Ons soek daai vreugde
Opsoek na liefde